|
 |
|
Jou storie, my verhaal en ons almal se sprokie.
Ons praat van stories, woorde, mense en boeke wat jou gevorm het.
Kinderverhale, kombuis stories, jou sorgvrye jare en selfs resepte.
Elke mens het ‘n begin vir elke mens maak een ding sin.
Jy verloor dit dalk, maar deur ‘n ander mens ontdek jy weer jou wens.
Vertel vir ons in ‘n kleurvolle kaleidoskoop, waar het jou storie begin, wie en wat het jy bemin...
Inspirasies, drome, mense, familie, mooigoed, herinneringe, wense, verhale, foto’s, vriende, boeke, stories, avontuur, gelukkige tye, woorde, skoppelmaai, ballonne, hande taai, speel...en lekker speel!
|
|